• Wedding albums competition.

    • Bride and groom sitting and kissing
    • Our featured bride
      Jean-Marie Jansen van Vuuren

      We would love to see your special wedding moments! Keep in mind that by providing pictures of your Ilse Roux wedding gown, you also stand a chance to win wonderful prizes in our biannual bridal competition.

  • In our shop window.

View our Guestbook.

"Great to have a local designer with good quality and standard and stunning dresses. Well grounded for an award winner!!"

- Meera Parsotam
(25 January 2014)

"Dit was 'n absolute plesier om saam met julle te werk. Dis 'n bitter mooi rok wat alle drome en verwgtinge oortref, baie dankie."

- Leechelle Wessels
(24 March 2012)

"Ilse uses different combinations of texture, colour and well-balanced focus points in creating a unique garment. Ilse's attention to creative detail is unique; her friendly and personal manner is what makes working with her a pleasurable and memorable experience."

- Brides Diary Bridal Magazine
(1 January 2008)

"Baie dankie dat jy die ervaring vir my fantasties gemaak het, Ilse. Jy is 'n ontwerper en mens duisend!"

- Colette Mouton
(24 March 2012)

"Onbeskryflik!!! Ek love my rok. Ilse is bitter hulpvaardig. Dankie vir al julle wonderlike hulp en julle uitstekende, harde werk. Dit het my baie gehelp."

- Janine van Aarde (LONDON)
(7 January 2013)

"Ek is absoluut mal oor my rok. Dit het aan al my verwagtinge voldoen."

- Stefanie Swart (Riviersonderend)
(8 January 2013)

"Ilse was amazing! It was an awsome experience! Thank you, thank you!"

- Michaela Byrnes
(12 January 2013)

"Ilse is die beste - Ek love my rok!!! Dis beter as die prentjie wat ek gewys het."

- Maritza Jordaan
(11 January 2013)

"Thank you for everything. I absolutely love my dress!!"

- Melanie Smith (Bothasig)
(26 January 2013)

"I am very pleased. Thank you for the excellent service!"

- Natasha West (Hermanus)
(22 January 2013)

"Ek is baie gelukkig en meer as tevrede met my rok. Dit het mooier as mooi uitgekom!"

- Mandy Short (Bellivlle)
(1 February 2013)

"Ilse Roux and her team provided me with excellent advice, service and they were very professional. I was extremely happy with my wedding dress, it was exactly what I dreamt of."

- A bride's response to the ABIA questionare 22 Jan 2013
(22 January 2013)

"Ilse was professional, brilliant with suggestions, choises and the overall desifn of my dress. She was excited with me about my upcoming wedding, genuinely interested and a warm, friendly bubbling personality. Thank you for making my dress breathtaking, a true piece of art."

- A bride's response to the ABIA-questionare 14 dec 2012
(14 December 2012)

"She made my dream come true with a smile."

- A bride's response to the ABIA-questionare
(12 December 2012)

"I absolutely loved my dress and Ilse's aittitude and help throughout the process."

- A bride's response to the ABIA-questionare
(4 January 2013)

"The dress was everything that I could have asked for and more. Ilse was really friendly and very helpful. I fully endorse her services. I couldn't have asked for more."

- A bride's response to the ABIA-questionare
(13 December 2012)

"Dankie Ilse Roux vir my STUNNING rok!!!!!!"

- A bride's response to the ABIA-questionare
(12 December 2012)

"Ek sal enige tyd en met 'n geruste hart mense na Ilse Roux kan aanbeveel. Ilse is 'n seën en stel altyd haar kliënte eerste."

- Annemieke Kock
(13 April 2013)

"Dankie vir 'n baie professionele diens!"

- Hannelie van den Berg
(6 April 2013)

"Thank you so much for giving me my dream wedding dress! I love it!"

- Tessa Kelly
(7 February 2013)

"Baie, baie dankie dat ek op my mooiste sal lyk op my troudag!"

- Lise Botha (PAROW)
(7 June 2013)

"Baie dankie vir die asemrowende, prentjie mooi, geseënde, spesiale rok wat jy vir my gemaak het. Ek het die wonderlikste experience gehad die week wat ek in die Kaap was toe jy my rok gemaak het. Ek het gevoel dat die Here my al meer geseën het terwyl ek daar gestaan het en dat Hy dit so beplan het. Jy is regtig 'n amazing vrou met die ongelooflikste talent. Baie dankie vir alles wat jy gedoen het!!!"

- Leonie Mans
(17 August 2013)

"Thank you so much for the beautiful dress and your friendly service! You made it a wonderful experience!  "

- Liza Uys
(30 October 2013)

"It was a blessed and amazingly excited experience!"

- Sumien Wessels (STRAND)
(30 October 2013)

"My rok het baie mooier uitgekom as selfs die prentjie wat ek voorsien het!"

- Yolandi Theron
(16 November 2013)

"Uitstekende diens!"

- Rochelle Stark
(16 November 2013)

"Dit was 'n voorreg om met so 'n professionele span te kon werk. Baie dankie vir die ervaring!"

- Sharné Barnard (Vredenburg)
(29 November 2013)

"Die Bridal Lounge is 'n wonderlike hulpmiddel en ek het die heeltyd geweet hoe die proses vorder. Die persoonlike leiding van Ilse Roux en haar span maak die proses soveel meer spesiaal. Baie hulpvaardig. "

- Ninke Joubert
(18 January 2014)